Jana & Joubert

25 Mei 2024
Hiermee word jy hartlik uitgenooi na die huweliksbevestiging van

Jana Gerryts
en
Joubert Lategan

Saterdag, 25 Mei 2024
15:00
Dae
Ure
Minute
Sekondes

The Key Venue, Robertson

Kleredrag – Formeel

Dames – Midi en lang rokke
Mans – Pakke en dasse

Akkommodasie

Indien u na akkommodasie sou verlang, kyk gerus na die volgende aanbevelings. Die venue is presies tussen Robertson en McGregor geleë.

Vier jy saam met ons?

Voltooi asb. die vorm teen 1 April 2024 om te RSVP.

Geskenk Idees

U teenwoordigheid is die heel grootste geskenk. Indien u wel 'n geskenk wil gee, sal ’n finansiele bydrae baie waardeer word. Indien u wil EFT kan u die volgende bankrekening gebruik.
Naam: J Lategan
Account Number: 12296943150
Branch : 679000
Bank : Discovery Bank Savings